18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
23 “‘En dit was dan Jehovah, die God van Israel, wat die Amoriete voor sy volk Israel uit verdryf het, uit hulle besitting,+ en wat u betref, u wil hulle uit hulle besitting verdryf.