1 Samuel 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die hele Israel van Dan tot Berseʹba+ het besef dat Samuel gemagtig is om ’n profeet vir Jehovah te wees.+ 1 Samuel 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Jehovah het Jerubʹbaäl+ en Bedan en Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom verlos, sodat julle in veiligheid kon woon.+
20 En die hele Israel van Dan tot Berseʹba+ het besef dat Samuel gemagtig is om ’n profeet vir Jehovah te wees.+
11 En Jehovah het Jerubʹbaäl+ en Bedan en Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom verlos, sodat julle in veiligheid kon woon.+