Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En daar was ’n sekere man van Ramataʹim-Soʹfim+ van die bergstreek van Eʹfraim,+ en sy naam was Elʹkana,+ die seun van Jeroʹham, die seun van Eliʹhu, die seun van Tohu, die seun van Suf,+ ’n Efraimiet.

  • 1 Samuel 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Na verloop van tyd het al die ouer manne van Israel+ bymekaargekom en na Samuel toe gekom in Rama

  • 1 Samuel 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat Dawid betref, hy het gevlug en ontkom+ en by Samuel in Rama+ gekom. En hy het hom alles vertel wat Saul hom aangedoen het. Toe het hy en Samuel weggegaan, en hulle het in Najot+ gaan woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel