1 Konings 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het sy vrou Iseʹbel vir hom gesê: “Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit?+ Staan op, eet brood en laat jou hart vrolik wees. Ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.”+
7 Toe het sy vrou Iseʹbel vir hom gesê: “Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit?+ Staan op, eet brood en laat jou hart vrolik wees. Ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.”+