1 Samuel 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hulle het gehardloop en hom daarvandaan gaan haal. Toe hy in die middel van die volk gaan staan, was hy van sy skouers af boontoe langer as die res van die volk.+
23 En hulle het gehardloop en hom daarvandaan gaan haal. Toe hy in die middel van die volk gaan staan, was hy van sy skouers af boontoe langer as die res van die volk.+