15 moet jy vir seker ’n koning oor jou aanstel wat Jehovah jou God sal kies.+ Uit die midde van jou broers moet jy ’n koning oor jou aanstel. Jy sal geen uitlander, wat nie jou broer is nie, oor jou mag aanstel nie.
17 En Samuel het Saul gesien, en wat Jehovah betref, hy het hom geantwoord: “Hier is die man van wie ek vir jou gesê het: ‘Hy sal my volk in bedwang hou.’”+