19 en jy sal vlak voor die kinders van Ammon kom. Moenie hulle lastig val of die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal jou niks van die land van die kinders van Ammon as ’n besitting gee nie, omdat ek dit aan die kinders van Lot as ’n besitting gegee het.+