21 Toe het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek+ en hom na Gasa+ afgebring en hom met twee koperboeie gebind;+ en hy het ’n maler+ in die gevangenis+ geword.
7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.