1 Samuel 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Samuel het grootgeword, en Jehovah was met hom+ en het nie een van al sy woorde op die aarde laat val nie.+ Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
19 En Samuel het grootgeword, en Jehovah was met hom+ en het nie een van al sy woorde op die aarde laat val nie.+
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+