Psalm 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+ Psalm 37:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+ Johannes 18:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Pilatus het vir hom gesê: “Wat is waarheid?” En nadat hy dit gesê het, het hy weer na die Jode toe uitgegaan en vir hulle gesê: “Ek vind geen skuld in hom nie.+ Handelinge 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Ek het geen mens se silwer of goud of klere hebsugtig begeer nie.+ 1 Tessalonisense 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Trouens, ons het (soos julle weet) nooit met vleitaal+ gekom of met ’n voorwendsel+ vir hebsug nie,+ God is getuie!
3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+
37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+
38 Pilatus het vir hom gesê: “Wat is waarheid?” En nadat hy dit gesê het, het hy weer na die Jode toe uitgegaan en vir hulle gesê: “Ek vind geen skuld in hom nie.+
5 Trouens, ons het (soos julle weet) nooit met vleitaal+ gekom of met ’n voorwendsel+ vir hebsug nie,+ God is getuie!