Psalm 119:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 U het u bevele op gebiedende wyse gegee+Sodat dit sorgvuldig onderhou moet word.+ Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens. 1 Johannes 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+