1 Samuel 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die stroopbende het in drie afdelings+ uit die kamp van die Filistyne uitgetrek. Die een afdeling het gedraai na die pad na Ofra,+ na die land Sual,
17 En die stroopbende het in drie afdelings+ uit die kamp van die Filistyne uitgetrek. Die een afdeling het gedraai na die pad na Ofra,+ na die land Sual,