Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna het hulle weggetrek, en die skrik van God het op die stede gekom wat rondom hulle was,+ sodat hulle nie die seuns van Jakob agternagesit het nie.

  • Psalm 48:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het gesien; en daarom was hulle verbaas.

      Hulle het ontsteld geraak, hulle is in paniek op die vlug gejaag.+

  • Daniël 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het die koning se gelaatskleur verander, en sy gedagtes het hom begin bang maak,+ en sy heupgewrigte het losgeraak+ en sy knieë het teen mekaar geslaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel