1 Samuel 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Samuel het egter gesê: “Net soos jou swaard+ vroue van kinders beroof het, so sal jou moeder+ die meeste van kinders beroof wees onder die vroue.”+ Daarop het Samuel Agag in stukke gekap voor Jehovah in Gilgal.+
33 Samuel het egter gesê: “Net soos jou swaard+ vroue van kinders beroof het, so sal jou moeder+ die meeste van kinders beroof wees onder die vroue.”+ Daarop het Samuel Agag in stukke gekap voor Jehovah in Gilgal.+