21Later het Dawid in Nob+ by die priester Ahimeʹleg gekom; en Ahimeʹleg+ het Dawid bewend tegemoetgegaan en toe vir hom gesê: “Waarom is u alleen en is daar niemand by u nie?”+
37 Toe het die hele menigte van die omliggende gebied van die Geraseners hom gevra om van hulle af weg te gaan, want groot vrees het hulle beetgepak.+ Toe het hy in die boot geklim en weggegaan.