1 Samuel 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Van julle kleinvee+ sal hy die tiende neem, en júlle sal sy knegte word. 1 Kronieke 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar Joab het gesê: “Mag Jehovah by sy volk honderd keer meer byvoeg as wat hulle is.+ Behoort hulle nie, o my heer die koning, almal aan my heer as knegte nie? Waarom verlang my heer dit?+ Waarom sou hy vir Israel ’n oorsaak van skuld word?”
3 Maar Joab het gesê: “Mag Jehovah by sy volk honderd keer meer byvoeg as wat hulle is.+ Behoort hulle nie, o my heer die koning, almal aan my heer as knegte nie? Waarom verlang my heer dit?+ Waarom sou hy vir Israel ’n oorsaak van skuld word?”