1 Samuel 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het Isai Abinaʹdab+ geroep en hom voor Samuel laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.” 1 Kronieke 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Isai het die vader geword van Eliʹab,+ sy eersgeborene, en Abinaʹdab,+ die tweede, en Siʹmea,+ die derde,
8 Toe het Isai Abinaʹdab+ geroep en hom voor Samuel laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.”
13 En Isai het die vader geword van Eliʹab,+ sy eersgeborene, en Abinaʹdab,+ die tweede, en Siʹmea,+ die derde,