Psalm 74:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Dink hieraan: Die vyand het gesmaad, o Jehovah,+En ’n verstandelose volk het u naam met minagting bejeën.+ Psalm 74:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Staan tog op, o God, voer tog u eie regsaak.+Dink aan die smaad wat die verstandelose u die hele dag aandoen.+ Psalm 79:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En vergeld ons bure sewevoudig in hulle boesem+Hulle smaad waarmee hulle u gesmaad het, o Jehovah.+
18 Dink hieraan: Die vyand het gesmaad, o Jehovah,+En ’n verstandelose volk het u naam met minagting bejeën.+
22 Staan tog op, o God, voer tog u eie regsaak.+Dink aan die smaad wat die verstandelose u die hele dag aandoen.+
12 En vergeld ons bure sewevoudig in hulle boesem+Hulle smaad waarmee hulle u gesmaad het, o Jehovah.+