Deuteronomium 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+ 2 Konings 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hy het gesê: “Moenie bang wees nie,+ want dié wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is.”+ Psalm 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die Een wat geloof moet word, Jehovah, sal ek aanroep,+En van my vyande sal ek gered word.+ Psalm 115:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Julle wat Jehovah vrees, vertrou op Jehovah;+Hy is hulle hulp en hulle skild.+ 2 Korintiërs 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+ Hebreërs 11:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+
21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+
16 Maar hy het gesê: “Moenie bang wees nie,+ want dié wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is.”+
10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+
34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+