Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 44:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Want ek het nie op my boog bly vertrou nie,+

      En my swaard het my nie gered nie.+

  • Hosea 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar aan die huis van Juda sal ek barmhartigheid bewys,+ en ek sal hulle deur Jehovah hulle God red;+ maar ek sal hulle nie deur ’n boog of deur ’n swaard of deur oorlog, deur perde of deur ruiters, red nie.”+

  • Sagaria 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hy geantwoord en vir my gesê: “Dit is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel, wat lui: ‘“Nie deur ’n krygsmag+ of deur krag nie,+ maar deur my gees”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel