Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+ 1 Johannes 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+ 1 Johannes 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+
15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+
20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+