Psalm 37:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Die goddelose is op die loer vir die regverdige+En is daarop uit om hom dood te maak.+ Lukas 4:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar hy het tussen hulle deur geloop en verder gegaan.+ Johannes 8:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 Toe het hulle klippe opgetel om hom daarmee te gooi;+ maar Jesus het hom verberg en uit die tempel uitgegaan.
59 Toe het hulle klippe opgetel om hom daarmee te gooi;+ maar Jesus het hom verberg en uit die tempel uitgegaan.