22 Toe het Ruben hulle geantwoord en gesê: “Het ek nie vir julle gesê: ‘Moenie teen die kind sondig nie’, maar julle het nie geluister nie?+ En kyk, nou word sy bloed beslis teruggeëis.”+
23 mag u dan hoor vanuit die hemel,+ en u moet optree+ en oor u knegte regspreek om die goddelose te vergeld deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+