Psalm 69:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dié wat my sonder oorsaak haat, het selfs meer as die hare van my kop geword.+Dié wat my tot swye bring, wat sonder rede my vyande is, het talryk geword.+Wat ek nie deur roof geneem het nie, het ek toe teruggegee. Johannes 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar dit is sodat die woord wat in hulle Wet geskrywe staan, vervul kan word: ‘Hulle het my sonder oorsaak gehaat.’+
4 Dié wat my sonder oorsaak haat, het selfs meer as die hare van my kop geword.+Dié wat my tot swye bring, wat sonder rede my vyande is, het talryk geword.+Wat ek nie deur roof geneem het nie, het ek toe teruggegee.
25 Maar dit is sodat die woord wat in hulle Wet geskrywe staan, vervul kan word: ‘Hulle het my sonder oorsaak gehaat.’+