Deuteronomium 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+ Psalm 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Al sou ’n leërkamp teen my tent opslaan,+Sal my hart nie vrees nie.+Al sou oorlog teen my losbreek,+Sal ek selfs dan vertrou.+
2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+
3 Al sou ’n leërkamp teen my tent opslaan,+Sal my hart nie vrees nie.+Al sou oorlog teen my losbreek,+Sal ek selfs dan vertrou.+