6 Toe Mefiboʹset, die seun van Joʹnatan, die seun van Saul, by Dawid kom, het hy dadelik op sy gesig geval en hom neergewerp.+ Toe het Dawid gesê: “Mefiboʹset!” waarop hy gesê het: “Hier is u kneg.”
4 Die koning het toe vir Siba gesê: “Kyk! Alles wat aan Mefiboʹset behoort, is joune.”+ Daarop het Siba gesê: “Ek buig+ my neer. Laat my guns vind in u oë, my heer die koning.”