2 Samuel 17:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan; Spreuke 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+ Hebreërs 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+
28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan;
27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+
16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+