30 En ek sal met my vaders ontslaap,+ en jy moet my uit Egipte neem en my in hulle graf begrawe.”+ Toe het hy gesê: “Ek sal doen ooreenkomstig u woord.”
29 Daarna het hy hulle beveel en vir hulle gesê: “Ek word tot my volk versamel.+ Begrawe my by my vaders in die grot wat in die veld van Efron, die Hetiet, is,+
13 Sy seuns het hom dus na die land Kanaän geneem en hom begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla, teenoor Mamre,+ die veld wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om ’n graf te besit.