2 Samuel 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die koning het begin teruggaan en het tot by die Jordaan gekom. Wat Juda betref, hulle het na Gilgal+ gekom om die koning tegemoet te gaan, om die koning deur die Jordaan te begelei.
15 En die koning het begin teruggaan en het tot by die Jordaan gekom. Wat Juda betref, hulle het na Gilgal+ gekom om die koning tegemoet te gaan, om die koning deur die Jordaan te begelei.