Deuteronomium 13:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ‘Deugniete het uit jou midde uitgegaan+ om die inwoners van hulle stad te probeer afkeer+ deur te sê: “Laat ons ander gode gaan dien”, wat julle nie geken het nie’, 1 Samuel 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+
13 ‘Deugniete het uit jou midde uitgegaan+ om die inwoners van hulle stad te probeer afkeer+ deur te sê: “Laat ons ander gode gaan dien”, wat julle nie geken het nie’,