-
1 Konings 12:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 Toe die hele Israel sien dat die koning nie na hulle geluister het nie, het die volk die koning geantwoord en gesê: “Watter deel het ons aan Dawid?+ En daar is geen erfdeel in die seun van Isai nie. Na jou gode,+ o Israel. Sorg nou vir jou eie huis, o Dawid!”+ Daarop het Israel na hulle tente begin gaan.
-
-
2 Kronieke 10:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 Wat die hele Israel betref, omdat die koning nie na hulle geluister het nie, het die volk die koning toe geantwoord en gesê: “Watter deel het ons aan Dawid?+ En daar is geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na jou gode,+ o Israel! Sorg nou vir jou eie huis, o Dawid.”+ Daarop het die hele Israel na hulle tente begin gaan.
-