Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 35:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘En as hy hom met ’n ystervoorwerp geslaan het sodat hy sterf, is hy ’n moordenaar.+ Die moordenaar moet vir seker doodgemaak word.+

  • 2 Samuel 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe Abner na Hebron+ terugkeer, het Joab hom binne die poort eenkant toe gelei om stilletjies met hom te praat.+ Daar het hy hom egter in die maag gesteek,+ sodat hy gesterf het weens die bloed van sy broer Aʹsahel.+

  • 1 Konings 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En jy weet ook goed wat Joab, die seun van Seruʹja, my aangedoen het+ deur wat hy met twee leërhoofde van Israel gedoen het, met Abner,+ die seun van Ner, en Amaʹsa,+ die seun van Jeter,+ toe hy hulle doodgemaak en oorlogsbloed+ in vredestyd laat vloei het en oorlogsbloed laat kom het aan sy gordel wat om sy heupe was en in sy sandale wat aan sy voete was.

  • Psalm 55:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+

      Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+

      Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel