Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daar was ’n klein stad, en die manne daarin was min; en ’n groot koning het daarheen gekom, en hy het dit omsingel en groot vestings daarteen gebou.+

  • Jeremia 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Want só het Jehovah, die God van Israel, gesê oor die huise van hierdie stad en oor die huise van die konings van Juda wat afgebreek is weens die beleëringskanse en weens die swaard;+

  • Lukas 19:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Want die dae sal oor jou kom wanneer jou vyande ’n verskansing+ met spits pale+ rondom jou sal bou en jou sal omsingel+ en jou van alle kante in benoudheid+ sal bring,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel