5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
3 En Dawid het vir die Gibeoniete gesê: “Wat sal ek vir julle doen, en waarmee sal ek versoening doen,+ sodat julle die erfdeel+ van Jehovah beslis kan seën?”