5 En in die veertiende jaar het Kedorlaoʹmer gekom, en ook die konings wat saam met hom was, en hulle het die Refaïete in Asʹterot-Karnaʹim,+ en die Susiete in Ham, en die Emiete+ in Sawe-Kirjataʹim verslaan,
16 En Jisbi-Benob, wat onder dié was wat uit die Refaïete+ gebore is, wie se spies+ driehonderd sikkels koper in gewig was en wat met ’n nuwe swaard omgord was, het daaraan gedink om Dawid dood te maak.