2 Samuel 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Jisbi-Benob, wat onder dié was wat uit die Refaïete+ gebore is, wie se spies+ driehonderd sikkels koper in gewig was en wat met ’n nuwe swaard omgord was, het daaraan gedink om Dawid dood te maak.
16 En Jisbi-Benob, wat onder dié was wat uit die Refaïete+ gebore is, wie se spies+ driehonderd sikkels koper in gewig was en wat met ’n nuwe swaard omgord was, het daaraan gedink om Dawid dood te maak.