Psalm 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+ Psalm 56:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dan sal my vyande agteruitwyk, op die dag dat ek roep;+Dit weet ek goed, dat God vir my is.+
7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+