Psalm 18:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle het hulle teenoor my bly stel op die dag van my ongeluk,+Maar Jehovah het my steun geword.+ Psalm 118:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Al die nasies het my omsingel.+In die naam van Jehovah het ek hulle bly afweer.+ Jesaja 50:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wie onder julle vrees+ Jehovah en luister na die stem van sy kneg,+ wat in voortdurende duisternis+ gewandel het en vir wie daar geen ligglans was nie? Laat hom op die naam van Jehovah vertrou+ en op sy God steun.+
10 Wie onder julle vrees+ Jehovah en luister na die stem van sy kneg,+ wat in voortdurende duisternis+ gewandel het en vir wie daar geen ligglans was nie? Laat hom op die naam van Jehovah vertrou+ en op sy God steun.+