6“En dit is die gebod, die voorskrifte en die regterlike beslissings wat Jehovah julle God beveel het om julle te leer,+ sodat julle dit kan nakom in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;
12 “En omdat julle na hierdie regterlike beslissings bly luister en dit onderhou en dit uitvoer,+ sal Jehovah jou God die verbond+ en die liefderyke goedhartigheid teenoor jou hou waaroor hy vir jou voorvaders gesweer het.+