Deuteronomium 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Let op jouself dat jy Jehovah jou God nie vergeet+ deur sy gebooie en sy regterlike beslissings en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie te onderhou nie;+ Psalm 18:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want al sy regterlike beslissings is voor my,+En sy insettinge sal ek nie van my verwyder nie.+
11 Let op jouself dat jy Jehovah jou God nie vergeet+ deur sy gebooie en sy regterlike beslissings en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie te onderhou nie;+