Psalm 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+ Psalm 31:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 U sal my uit die net haal wat hulle vir my verberg het,+Want u is my vesting.+ Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+
27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+