8 Gevolglik het die koning die twee seuns geneem van Rispa,+ die dogter van Ajja, wat sy vir Saul gebaar het, Armoʹni en Mefiboʹset, en die vyf seuns van Migal,+ die dogter van Saul, wat sy vir Aʹdriël,+ die seun van Barsilʹlai, die Meholatiet, gebaar het.