Psalm 18:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+En wat dié betref wat my intens haat, ek sal hulle tot swye bring.+ Psalm 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U hand sal al u vyande vind;+U regterhand sal u haters vind.
40 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+En wat dié betref wat my intens haat, ek sal hulle tot swye bring.+