1 Samuel 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan. Psalm 89:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ek het my kneg Dawid gevind;+Met my heilige olie het ek hom gesalf,+
13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.