1 Kronieke 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat Benaʹja+ betref, die seun van Joʹjada,+ die seun van ’n dapper man, wat baie dade in Kabʹseël+ gedoen het, hy het die twee seuns van Aʹriël uit Moab doodgemaak; en hy het afgeklim en ’n leeu+ binne-in ’n waterput doodgemaak op ’n sneeudag.
22 Wat Benaʹja+ betref, die seun van Joʹjada,+ die seun van ’n dapper man, wat baie dade in Kabʹseël+ gedoen het, hy het die twee seuns van Aʹriël uit Moab doodgemaak; en hy het afgeklim en ’n leeu+ binne-in ’n waterput doodgemaak op ’n sneeudag.