Josua 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hierop het die manne van Israel vir die Hewiete+ gesê: “Miskien woon julle in ons omgewing. Hoe kan ons dan ’n verbond met julle sluit?”+ Josua 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar was geen stad wat met die kinders van Israel vrede gemaak het nie, behalwe die Hewiete+ wat in Giʹbeon gewoon het.+ Al die ander het hulle deur oorlog geneem.+
7 Hierop het die manne van Israel vir die Hewiete+ gesê: “Miskien woon julle in ons omgewing. Hoe kan ons dan ’n verbond met julle sluit?”+
19 Daar was geen stad wat met die kinders van Israel vrede gemaak het nie, behalwe die Hewiete+ wat in Giʹbeon gewoon het.+ Al die ander het hulle deur oorlog geneem.+