Genesis 21:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarom het hy daardie plek Berseʹba+ genoem, omdat hulle twee daar ’n eed afgelê het. Josua 15:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en Hasar-Sual+ en Berseʹba+ en Bisjotʹja,