2 Samuel 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Is-Boset, Saul se seun, was veertig jaar oud toe hy koning oor Israel geword het, en hy het twee jaar as koning geheers. Net die huis van Juda+ was volgelinge van Dawid.
10 Is-Boset, Saul se seun, was veertig jaar oud toe hy koning oor Israel geword het, en hy het twee jaar as koning geheers. Net die huis van Juda+ was volgelinge van Dawid.