1 Samuel 22:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Na verloop van tyd het die profeet Gad+ vir Dawid gesê: “Jy moenie in die ontoeganklike plek bly nie. Gaan weg, en jy moet in die land van Juda kom.”+ Dawid het derhalwe weggegaan en in die Heretwoud gekom. 1 Kronieke 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah het met Gad,+ Dawid se siener,+ gepraat en gesê:
5 Na verloop van tyd het die profeet Gad+ vir Dawid gesê: “Jy moenie in die ontoeganklike plek bly nie. Gaan weg, en jy moet in die land van Juda kom.”+ Dawid het derhalwe weggegaan en in die Heretwoud gekom.