-
Levitikus 26:36Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
36 “‘Wat dié betref wat onder julle oorbly,+ ek sal beslis vreesagtigheid in hulle hart bring in die lande van hulle vyande; en die geluid van ’n blaar wat rondgewaai word, sal hulle inderdaad op die loop jaag, en hulle sal vlug soos ’n mens vir ’n swaard vlug en val sonder dat iemand hulle agtervolg.+
-